Die Volwasse Lewe - E-book - ePub

Note moyenne 
 Brand Smit - Die Volwasse Lewe.
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou - of nie, kry kinders - of nie, koop 'n huis of huur 'n... Lire la suite
6,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou - of nie, kry kinders - of nie, koop 'n huis of huur 'n woonstel, kry 'n lening vir 'n nuwe kar of ry met 'n fiets wat kraak, vestig jouself in 'n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het 'n mens uitgesien daarna om "groot" te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades.
En jy moet verantwoordelikheid neem nie net vir jou eie lewe nie, maar vir die gesondheid en welsyn van ander mense vir wie jy omgee. Die materiaal in hierdie bundel volg die soms deurmekaar proses van een wat gereken het dis sy plig om sy eie pad te vind as volwassene. WIE IS DIE SKRYWER?Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998.
Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Caractéristiques

  • Date de parution
    03/10/2018
  • Editeur
  • ISBN
    978-0-463-43401-7
  • EAN
    9780463434017
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Brand Smit

Brand Smit is a freelance writer, part-time teacher and since 2006, master of a wide variety of websites. Born in Pretoria in 1971, Brand traversed South Africa with his family for the next 15 years. He graduated from high school in 1989, as fate would have it, back in Pretoria. He then continued his training for life as a productive adult at the University of Pretoria, before heading south a year later.
After five years of learning and thinking he followed the only path that seemed reasonable after thinking about it. Two years in South Korea had him yearning for the country of his birth. He returned, worked in Johannesburg for six months, then left again - this time for the shores of the beautiful island of Taiwan. He has called the southern port city of Kaohsiung home ever since.

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

6,49 €