Solank Jy Staande Bly - E-book - ePub

Note moyenne 
 Brand Smit - Solank Jy Staande Bly.
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy "opeindig... Lire la suite
5,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy "opeindig plat op jou gesig. Mense - vriende, familie, en 'n paar vreemdelinge - sal jou help tot op 'n punt. Maar na 'n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is."Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: "As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou probleem op te los.
Sy sal aandring daarop - selfs, as dit nodig is, ten koste van haar eie geluk. Maar as jy nie saamwerk nie, as jy nie jou deel bybring om jouself gelukkig te maak nie, dan kan jy in jou moer in vlieg."Daar is 'n hele paar vriende, familielede, en selfs 'n paar vreemdelinge wat ek kan bedank vir bystand oor die jare, maar een feit bly staan: As jy dit wil maak deur nog 'n dag, is dit jou verantwoordelikheid om te doen wat jy moet doen om op jou voete te bly, en wanneer jy struikel, moet dit jou vaste voorneme wees om weer op jou voete te kom en die reis voort te sit.
Die notas en essays in hierdie versameling is geskryf tussen 1994 en 2017. Dit getuig van my eie beskeie pogings oor die jare om staande te bly, en die reis enduit te sien. WIE IS DIE SKRYWER?Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999.

Caractéristiques

  • Date de parution
    08/06/2018
  • Editeur
  • ISBN
    978-0-463-02357-0
  • EAN
    9780463023570
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Brand Smit

Brand Smit is a freelance writer, part-time teacher and since 2006, master of a wide variety of websites. Born in Pretoria in 1971, Brand traversed South Africa with his family for the next 15 years. He graduated from high school in 1989, as fate would have it, back in Pretoria. He then continued his training for life as a productive adult at the University of Pretoria, before heading south a year later.
After five years of learning and thinking he followed the only path that seemed reasonable after thinking about it. Two years in South Korea had him yearning for the country of his birth. He returned, worked in Johannesburg for six months, then left again - this time for the shores of the beautiful island of Taiwan. He has called the southern port city of Kaohsiung home ever since.

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

5,99 €