Die Boereboek - E-book - ePub

Lets Pretorius

Note moyenne 
 Lets Pretorius - Die Boereboek.
Ek is ? Afrikaner......ek is ? Boer........ek is ? Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is ? Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so... Lire la suite
18,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Ek is ? Afrikaner......ek is ? Boer........ek is ? Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is ? Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort! Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU  die nodige inligting en agtergrond om ? ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort.
Die BOEREBOEK is ? wetenskaplike en deeglik nagevorste boek oor die ontstaan van die Boervolk en die Afrikaner. Dit bespreek ook die verhoudinge en interaksie wat gelei het tot die ontstaan van BASA21. Verder word die invloed van transformasie op BASA21 bespreek en ? oplossing vir OORLEWING in ? "nuwe Suid-Afrika" word voorgestel.

Caractéristiques

  • Date de parution
    30/06/2023
  • Editeur
  • ISBN
    8215290996
  • EAN
    9798215290996
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Lets Pretorius

AGTERGROND OOR DIE SKRYWER EN DIE BOEREBOEK Ek is grootgemaak as ? volbloed Afrikaner, met ? opregte volksgevoel toe ek in 1983 deur ? voormalige (nou oorlede) kollega dr. Piet Cloete gekonfronteer is oor my identiteit. Hy het gesê dat hy ? Boer is en nie ? Afrikaner nie. Dit het my aan die dink gesit en het gelei tot navorsing oor die onderwerp. Hierdie navorsing het amper veertig jaar geduur en gelei tot die verwerwing van ? Honneurs graad onder Alida Kok by Unisa en ? MA in politieke wetenskap, onder Prof Andre Duvenhage by NWU.
By albei grade, was die totstandkoming van die Boer en Afrikaner, asook die interaksie tussen die groeperinge, die onderwerp van die studies. Terwyl ek in aanhouding vir die Boeremagsaak was, het ek vir ongeveer vyf jaar ? sel met my seun dr. Johan Pretorius gedeel. Ons het soggens toegang tot ? rekenaar, in ? rekenaarsentrum gehad. Ek het dan in die oggende aan die BOEREBOEK se inhoud gewerk en dit op ? e-leser geplaas.
Saans het ek dit aan Johan voorgelees en die inhoud bespreek. Die wysigings is op papier neergeskryf en die volgende oggend op die brondokument verander. Die boek is die laaste twee jaar verfyn en deur dr. Mike Du Toit, Mev. Judi Swanepoel en dr Johan Pretorius taalversorg. Johan het terselfdertyd die laaste belangrike insette gelewer. Die inhoud van die BOEREBOEK is onontbeerlik vir iemand wat ? volksgevoel het en wat strewe na selfstandigheid.
Verder spreek dit identiteit (aan watter volk behoort jy) aan.

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

18,49 €