Die Feëverhale Reeks Volume 7-9 - Feëverhale - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Die Feëverhale Reeks Volume 7-9 - Feëverhale.
Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Vriesende koue. Verdwynings. Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Vriesende koue. Verdwynings. Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik - tot hul verbetering of dood. Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle te beskerm. Die mure tussen Ryke word ál dunner en niemand let op nie.
Of as hulle dit agterkom, gee hulle nie om nie of maak asof dit nie gebeur nie. Kan Mens en Feë hierdie aanslag oorleef? En wie sit agter dit alles? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en jouself in gevaar en toorkrag te verwikkel terwyl jy uitvind wie hierdie coup uitvoer. *Boeke 7 tot 9 in die Feëverhale reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €