Die Kringloop van die Lewe - E-book - ePub

Note moyenne 
 Thea Sonnekus - Die Kringloop van die Lewe.
Anke gaan werk op Ohama as 'n veearts. Sy ontmoet daar vir Stefan en hulle word goeie vriende. Dan word haar lewe op sy kop gegooi en kry sy met wilddiewe... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Anke gaan werk op Ohama as 'n veearts. Sy ontmoet daar vir Stefan en hulle word goeie vriende. Dan word haar lewe op sy kop gegooi en kry sy met wilddiewe en stropers te doen en haar lewe is in gevaar. Wat is Dewald se plan met haar en wie is Marc wat ook onverwags in haar lewe verskyn. Anke leer op die harde manier dat die kringloop van die lewe haar op vreemde paaie lei voordat dit voltooi is.

Caractéristiques

  • Date de parution
    27/06/2018
  • Editeur
  • ISBN
    978-1-370-37946-0
  • EAN
    9781370379460
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het.
Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €