Die Onmoontlike Onsterflikes Reeks Versameling - Onmoontlike Onsterflikes - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Die Onmoontlike Onsterflikes Reeks Versameling - Onmoontlike Onsterflikes.
Onsterflikes + Verveling = Katastrofe. Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte. Odin... Lire la suite
4,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Onsterflikes + Verveling = Katastrofe. Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte. Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon. Anubis los sy werk om op 'n strandvakansie te gaan. Mab vertrek na New Orleans vir Samhain pret. Yue Lao en Cupido ruil rolle om tot nadeel van sterflinge. Bast, Apollo en 'n Kitsune poets mekaar uit - wat lei tot 'n bloedbad.
Pan en Poseidon ding mee om onderskeidelik die land en water skoon te maak, wat meer vernietiging in hul nasleep veroorsaak. Baba Yaga se werk het net erger geword ná Pan en Poseidon se wedstryd. Morrígan kry haar kragte ná eeue terug en is uit vir bloed. En Isis is gereed om hel op aarde los te laat om Osiris terug te kry. Hulle is almal so besig met hul eie goed, hulle besef nie eens wat regtig aangaan nie... Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop en geniet die skreeusnaaksheid wat ontstaan wanneer verveelde onsterflikes loslaat.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

4,99 €