Donker Maan - Feëverhale, #8 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Donker Maan - Feëverhale, #8.
Die dood is slegs die begin.Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem.... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Die dood is slegs die begin.Universiteit student, Emma, maak die grootste opoffering deur haar medestudente te red van oproeriges en word na Walhala geneem. Maar sy word nie as 'n held ontvang nie: sy word opgeroep as 'n Walkure om vir ewig teen die Furieë te veg oor die siele van stryders wat aan hul kant sal baklei gedurende Ragnarok. Haar wapensusters hou nie veel van haar nie en Walkures mag nie hul eie opinies hê nie.
Kan Emma leer om saam te leef met die seksistiese oortuigings van haar nuwe samelewing of gaan sy haar eie pad loop?Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!*Hierdie is die agtste boek in die Feëverhale reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €