Eens... Verhale, Mites en Legendes van Feërie - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Eens... Verhale, Mites en Legendes van Feërie.
Feërie het geheime ... Liefde of familie?Jamie MacKinnion neem die moeilikste besluit van sy baie lang lewe en die hele Feërie voel die toorn en hartseer... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Feërie het geheime ... Liefde of familie?Jamie MacKinnion neem die moeilikste besluit van sy baie lang lewe en die hele Feërie voel die toorn en hartseer van die Feëkoningin. Kan Feërie en die inwoners daarvan 'n magtige heerser se pyn uitgedruk in natuurrampe oorleef?Selfs al kan hulle dit doen, beraam die Donker Koning planne van sy eie en daar kan nie vertrou word dat Alleenloper Feë in vrede kan leef nie.
Namate Feërie verder in skerwe spat en die lewens van sterflinge en feë nog meer verweef word, word die lyne tussen wat reg is en wat maklik is, vaag vir selfs die beste van hulle. En niks is soos dit lyk nie. Nooiens in nood, vloeke, eggo's van feëverhale en tragiese liefdesverhoudings draai saam in sestien verhale wat in 'n draak se houplek gevind is deur 'n nuuskierige half-feë. Ontdek hul geheime en betree die ryk van die feë.
Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €