Jimmy die klein hasie gaan saam met sy gesin strand toe. Daar leer hy hoe belangrik dit is om ander te help. Wanneer Jimmy se sandkasteel deur 'n golf...
Lire la suite
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier
Résumé
Jimmy die klein hasie gaan saam met sy gesin strand toe. Daar leer hy hoe belangrik dit is om ander te help. Wanneer Jimmy se sandkasteel deur 'n golf vernietig word, werk hulle saam om 'n groter en beter een te bou. Alles werk beter uit as ons mekaar help.