Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection - E-book - ePub

Note moyenne 
 Shelley Admont et  KidKiddos Books - Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection.
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte... Lire la suite
6,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se verjaarsdag dink. Hulle wil graag vir haar wys hoe lief hulle haar het. Watter kreatiewe oplossing het hulle gevind om te wys hoe hulle voel? Dit sal jy uitvind in hierdie geïllustreerde kinderboek. Hierdie kinderboek maak deel uit van 'n versameling kort slaaptydverhale.
Hierdie verhaal is ideaal om voor slaaptyd vir kinders voor te lees, en ook aangenaam vir die hele gesin!

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

Ek Is Lief Vir My Mamma - Afrikaans Bedtime Collection est également présent dans les rayons

6,99 €