Erfskandes - E-book - ePub

Trisa Hugo

Note moyenne 
 Trisa Hugo - Erfskandes.
Op ? plaas in die ou Transvaal het ? man gewoon. ? Welgestelde boer. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ? erfgenaam hê. Hierdie is ? verhaal oor... Lire la suite
8,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Op ? plaas in die ou Transvaal het ? man gewoon. ? Welgestelde boer. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ? erfgenaam hê. Hierdie is ? verhaal oor twee babas. Daar was die lykie van 'n baba, wat die boervrou onder die lemoenboom uitspit, met die geroeste bloudraad om die nekkie. Die ander baba in die verhaal het wel bly leef, want daar is ? duur prys betaal vir die baba, met verraad op verskillende vlakke.
Die toesmeer van gebeure en ongeregtighede op plase is soos die geroeste draad om die baba se nekkie, verstrengel deur die verhaallyne. Uiteindelik is daar dít wat vandag se kinders geërf het - Skandes wat toegesmeer is uit elkeen van ons se verlede - ERFSKANDES.

Caractéristiques

  • Date de parution
    01/10/2024
  • Editeur
  • ISBN
    8227841988
  • EAN
    9798227841988
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

8,99 €