Jan Van Riebeeck - Die Kronieke van Suider-Afrika, #1 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Kimmie Kriel - Jan Van Riebeeck - Die Kronieke van Suider-Afrika, #1.
Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het. 1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale. Kom vang 'n joyride saam met my... Lire la suite
9,49 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Suid-Afrika. Sê vir die dokter waar Jan van Riebeeck aan jou gevat het. 1652. Die beginpunt van al ons moderne kwale. Kom vang 'n joyride saam met my deur ons vreeslike geskiedenis, en beleef die ups en downs van Suid-Afrika!Nie net in stereo nie (waar beskikbaar), maar in 'n taal wat nou glo op die krukkelys is!Hier is dit dan nou. Ons verlede, in vol kleur; kaal, blatant, en broos soos jou pa na 'n oggend stort voor die badkamer spieël.
Kom ons maak 'n bietjie moeilikheid - Die Kronieke van Suid-Afrika Boek 1: Jan Van Riebeeck. Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Caractéristiques

  • Date de parution
    21/06/2024
  • Editeur
  • Collection
    Die Kronieke van Suider-Afrika
  • ISBN
    8227993380
  • EAN
    9798227993380
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      Contenu protégé

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Kimmie Kriel

Kimmie Kriel (34, WM) is gebore in Pretoria. Hy luister graag na die musiek van ons historiese onderdrukkers. Hy hou glo van die beat.

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

9,49 €