Liefste Verraaier - E-book - ePub

Johan Crous

Note moyenne 
 Johan Crous - Liefste Verraaier.
Thinus Immelman het die droom nooi, Magrieta Van Wyk. Hy wil Griet vra om met hom te trou en sy deel ook hierdie verwagting. Die Anglo Boereoorlog woed... Lire la suite
4,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Thinus Immelman het die droom nooi, Magrieta Van Wyk. Hy wil Griet vra om met hom te trou en sy deel ook hierdie verwagting. Die Anglo Boereoorlog woed egter en hulle moet wag. Thinus se pa is ongeduldig kort van draad omdat Thinus elke oggend verslaap en omdat hy nie soos sy ouer broer by die boeremagte aangesluit het nie. Toe hy perde aan die Engelse verkoop, gee Griet hom die trekpas omdat sy hom as 'n verraaier beskou.
Sy pa onterf hom en jaag hom weg van hul plaas af. Thinus verdwyn letterlik van die Aarde af. Niemand weet waar hy hom bevind nie. Griet en haar familie, en ook sy pa en suster, kom spoedig agter Thinus is deur generaal Steyn aangestel as kommandant toe kommandant Burger sneuwel. Die kakies vergroot die losprys op sy kop. Hulle wil hom teen alle koste vang. Toe hulle hom skiet, word sy familie van sy dood in kennis gestel.
Hulle kom egter agter hy leef toe oudlanddros De Wet as sy verteenwoordiger in sy krygsverhoor aangestel word. Kommandant Thinus Immelman word as rebel verhoor. By skuldigbevinding gaan hy voor die vuurpeloton sterf. Griet se hele voortbestaan stort in duie. Sy woon die verhoor saam met sy suster by. Hierdie boek bevat nie seks nie.

Caractéristiques

  • Date de parution
    08/09/2024
  • Editeur
  • ISBN
    8227861160
  • EAN
    9798227861160
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Johan Crous

Johan CrousI started to write during many recovery periods in Hospital due to surgery. Police officer by day, specializing in event management (disabled). Married to KarinTwo daughters and one granddaughter.

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

4,99 €