Morrígan Ontketen - Onmoontlike Onsterflikes, #8 - E-book - ePub

Note moyenne 
 Ronel Janse van Vuuren - Morrígan Ontketen - Onmoontlike Onsterflikes, #8.
Towerkuns. Krag. Oorlog. Morrígan was té lank van haar magte geskei. Maar danksy die dwase optrede van verskeie onsterflikes is sy weer in beheer van... Lire la suite
0,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Towerkuns. Krag. Oorlog. Morrígan was té lank van haar magte geskei. Maar danksy die dwase optrede van verskeie onsterflikes is sy weer in beheer van haarself. Al brand die behoefte om haarself te wreek in haar, moet sy eers iets doen: haar volle krag herwin. Soos sy deur 'n stad stap wat deur die Ontaarding vernietig is, deur twis veroorsaak so vêr as wat sy gaan, bou 'n ander behoefte in haar... Gil "verwoes!" en laat die oorlogshonde vry! Sy lag vir die dwaasheid van ander onsterflikes wat haar probeer keer en wreek die honde wat mishandel word in die stad wat deur giftige wolke oorskadu is en leer mense om te doen wat reg is in plaas van wat maklik is - al word dit met bloed en pyn gedoen. Kan iemand haar keer om die mensdom te vernietig ten gunste van diere? Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop nou om uit te vind! *Hierdie is die agtste boek in die Onmoontlike Onsterflikes reeks.

Caractéristiques

  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

0,99 €