'n Gewigtige saak - E-book - ePub

Note moyenne 
 Thea Sonnekus - 'n Gewigtige saak.
Lize en 'n vreemde dokter word op 'n onvoorsiene manier saamgegooi. Die noodlot is egter nie altyd aan Lize se kant nie en en daar word 'n hele paar dorings... Lire la suite
2,99 € E-book - ePub
Vous pouvez lire cet ebook sur les supports de lecture suivants :
Téléchargement immédiat
Dès validation de votre commande
Offrir maintenant
Ou planifier dans votre panier

Résumé

Lize en 'n vreemde dokter word op 'n onvoorsiene manier saamgegooi. Die noodlot is egter nie altyd aan Lize se kant nie en en daar word 'n hele paar dorings op haar pad gestrooi. Is dit deel van die plan dat hulle wel die gewigtige saak kan beredder of weeg die noodlot swaarder.

Caractéristiques

  • Date de parution
    21/02/2020
  • Editeur
  • ISBN
    978-0-463-68860-1
  • EAN
    9780463688601
  • Format
    ePub
  • Caractéristiques du format ePub
    • Protection num.
      pas de protection

Avis libraires et clients

Avis audio

Écoutez ce qu'en disent nos libraires !

À propos de l'auteur

Biographie de Thea Sonnekus

Thea Sonnekus woon op 'n tropiese eiland in Thailand saam met haar man, twee seuns, twee skoondogters en drie dierbare kleinkinders. Sy is versot op lees en het op 'n vroeë ouderdom haar moeder se liefdesverhale skelm onder die komberse met 'n flitslig gelees. Haar man is haar muse en ook haar sterkste kritikus. Sy glo in die liefde en ook dat daar nie perfekte verhoudings bestaan nie, maar dat elke verhouding wel perfekte oomblikke het.
Die familie besit 'n besigheid op die eiland en sy koester die saamwees tye saam met die kinders en kleinkinders. Vir haar bestaan die lewe elke oomblik uit keuses en kies sy geluk, waardering, opregtheid en liefde as die grondslag vir haar bestaan. Daarom skryf sy "feel good" boeke met gelukkige eindes.

Souvent acheté ensemble

Vous aimerez aussi

Derniers produits consultés

2,99 €